Modulekode | AAK 811 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Teorieë van kommunikasie, inligtingsprosessering, taalontwikkeling en die aanleer van geletterdheid word behandel met betrekking tot persone wat aanvullende en alternatiewe kommunikasie (AAK) vereis of gebruik. Die rol van AAK binne ’n sosiokonstruktiewe siening van gestremdheid word |
Modulekrediete | 45.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 3 ander kontak per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | SAAK |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App